Windhoek

Woonstel te huur

  • Publish Date: 19-09-18

Batchelors woonstel te huur in Auas Hills Retirement Village vir N$ 3,500.00 per maand. Koop krag en water uitgesluit. Skakel Callie by 081 270 0977 vir meer inligting

Read more
Windhoek

MISS

  • Publish Date: 18-09-18

saamry gesoek vir n skool kind vanaf khomasdal tot Delta sekondere skool in di oggende en terug na skool vanaf die skool tot in khomasdal vanaf 3de september 2018. Bel/sms 0812367384

Read more

Search