rika
05-02-19 0 Hits

Ons bied 'n N$500 kontant vergoeding vir die persoon wat ons hondjie vind en aan ons kan terug besorg. Hy is n pragtige goed versorgde liefdevolle 3maande oue staffie. Sy naam is Rocco.  hy het weggeraak in Hochlandpark en was saam die manne wat in die asdromme krap gesien.

Phone: 0811224213

Verwante advertensies

  • Woonstel te Huur

    Dorado Valley. Een slaapkamer woonstel met kombuis en stort geriewe te huur N$ 3500-00 pm plus N$2000-00 deposito. W&E ingesluit. Beskikbaar vanaf 1 April 2019. Skakel 081 306 6082. Windhoek


Search