Windhoek

Werk

  • Publish Date: 27-06-19

Silvy is 46 jaar oud. Verantwoordelik en het verwysings.  Sy soek werk.  2, 3 of 5 dae.  Huis werk.  Was, Stryk, huis, kinders kyk of na bejaarde mense omsien en versorg.

Read more
Windhoek

Verblyf

  • Publish Date: 27-06-19

Rhona is dringend op soek na verblyf.  2 of 3 slaapkamer plek, woonstel of huis.  Tussen N$6,000 en N$8,000 huur per maand. Sy het twee honde.

Read more

Search