HELEN
18-09-18 0 Hits

saamry gesoek vir n skool kind vanaf khomasdal tot Delta sekondere skool in di oggende en terug na skool vanaf die skool tot in khomasdal vanaf 3de september 2018. Bel/sms 0812367384

Phone: 0812367384

Verwante advertensies

  • Werk

    Silvy is 46 jaar oud. Verantwoordelik en het verwysings.  Sy soek werk.  2, 3 of 5 dae.  Huis werk.  Was, Stryk, huis, kinders kyk of na bejaarde mense omsien en versorg. Windhoek


  • Verblyf

    Rhona is dringend op soek na verblyf.  2 of 3 slaapkamer plek, woonstel of huis.  Tussen N$6,000 en N$8,000 huur per maand. Sy het twee honde. Windhoek


Search