Heleen Langenhoven
17-03-15 0 Hits

Vanaf Windhoek na Pretoria of Bloemfontein of Kimberley. vir jong meisie van 17 jaar. Sal help met petrol. Heleen Langenhoven. cell: 0812399391:e-mail heleen@afol,com.na. Dankie

Phone: 0812399391

Verwante advertensies

  • Verblyf

    Rhona is dringend op soek na verblyf.  2 of 3 slaapkamer plek, woonstel of huis.  Tussen N$6,000 en N$8,000 huur per maand. Sy het twee honde. Windhoek


  • Werk

    Silvy is 46 jaar oud. Verantwoordelik en het verwysings.  Sy soek werk.  2, 3 of 5 dae.  Huis werk.  Was, Stryk, huis, kinders kyk of na bejaarde mense omsien en versorg. Windhoek


Search