Marttinelli
02-10-17 0 Hits

Saamry geleentheid gesoek, Maandag tot Vrydag vanaf Okahandja na Windhoek in die middestad. Vertrek tyd om 06h00 soggens en terug om 17h00 namiddae vir 'n skoolkind en dame. 
By voorbaat dank.

Phone: 0812943133

Search