Hertzog Venter
21-04-15 0 Hits

Hi.
Ek is opsoek na n saamry geleentheid vanaf Mariental na Stellenbosch of naby gelee dorpe. Vir die lang naweek van 1 tot 4 Mei 2015.
Ek is bereid om te help met petrol geld sowel as bestuur.
Ek kan gekontak word op 081 851 4355
Hertzog Venter

Dankie

Phone: 0818514355

Verwante advertensies

Search