moladia willemse
22-02-16 0 Hits

Sek dringend vir jong seun saamry geleentheid vanaf Turffontein in Johannesburg na Windhoek, enige dag sal reg wees.  sy ouma het nie die geld om hom met die bussie te laat kom, en is baie bekommerd oor hom.  skakel 085 122 6400

Phone: 0851226400

Search