Marietjie Cook
13-04-17 0 Hits

My naam is Petra, en ek doen tuisversorging.  Ek het meer as 15 jaar ondervinding en ek kan na bejaardes omsien en versorg.  Bejaardes wie heupvervanging of alsheimers het.  Ek het ook by 'n Oue te huis gewerk.  Skakel vir Petra op 081 553 7966

Phone: 081 553 7966

Search