Stephanie Van Zyl
17-08-18 0 Hits

Middag.  Ek is op soek na 'n saamry geleentheid van Windhoek na Pretoria/Johannesburg vir 'n pakkie van 60x90x8cm (kunswerke) toegedraai.  Dit weeg so 5kg.  Enige tyd in Julie 2018.

Skakel Stephanie 0811287002

Phone: 0811287002

Categories

Tuis - Saamry Geleentheid

Search