Katy Majiedt
05-02-19 0 Hits

1 slaapkamer woonstel beskikbaar in Khomasdal .Netjies en baie veilig.Beskikbaar vanaf 15 Feb 2019.Verkieslik n enkel volwasse person met sober gewoontes.Prys 3500 per maand,water ingesluit,met koopkrag.Deposito 1500 onderhandelbaar.Besigtiging kan gereel word.
Skakel 081469 9133

Phone: 0814699133

Verwante advertensies

  • Woonstel te Huur

    Dorado Valley. Een slaapkamer woonstel met kombuis en stort geriewe te huur N$ 3500-00 pm plus N$2000-00 deposito. W&E ingesluit. Beskikbaar vanaf 1 April 2019. Skakel 081 306 6082. Windhoek


Search