Rieth de Koe
17-03-17 0 Hits

Hi, Ek's dringend op soek na 'n in-bly kinderoppasser in Okahandja.  Moet vorige ondervinding het, met verwysings asb.  Moet na 'n 5 en 9 jarige omsien.  Moet asb betroubaar wees en sober gewoontes het.  Moet lief wees vir kinders!!!

Phone: 0811280141

Verwante advertensies

Search