Johannes Leroux
22-08-16 0 Hits

Johannes Leroux is op soek na enige werk, in die dorp of op n plaas / lodge, ek het ondervinding van kantoor werk en sekuriteit, ek is op die oomblik haweloos so dis redelik dringend want ek wil baie graag my lewe weer op die regte pad kry, indien enige iemand my kan help my kontak nr is: 081 813 7044


Search