Anneli
01-11-17 0 Hits

Dinamiese senior dame soek enige admin verwante werk in Windhoek of Otjiwarongo. Is baie betroubaar en het baie ondervinding. Ook baie lief vir kinders. Is dus ook bereid om voltydse "huisvrou en/of Nannie" te wees in n huis waar die egpaar te besig is om dit self te behartig.
Skakel Susan by: 0814406502

Phone: 0814406502

Verwante advertensies

Search