WILLOW JUNIUS
02-06-15 0 Hits

EK IS DRINGEND OPSOEK NA IEMAND VIR HUISWERK
MAANDAG TOT VRYDAG
HALFDAG 6:30-14H00 PER UUR LOON PLUS GELD VIR BUS.
HUISSKOONMAAK, KLERE WAS EN STRYK, TROETELDIERE KOS GEE EN IN DIE ALGEMEEN OMSIEN NA PLIGTE BY N HUIS.
VERWYSING IS NOODSAAKLIK
TUSSEN 30 EN 50 JAAR MET SOBER GEWOONTES.
MOET BETROUBAAR WEES EN ALTYD BETYDS OPDAAG.
0817481771

Phone: 0817481771

Search