Gertjie
17-05-18 0 Hits

1 Bachelor woonstel, skadunet parkering, ingeboude kaste in slaapgedeelte en in die kombuisgedeelte, W&E ingesluit geleë  in Pionierspark, beskikbaar van 1
April 2018. Prys 4500.00.00 Deposito onderhandelbaar. Kontak 0182557723/ 243007

Ook 1 x 2 slaapkamer woonstel ingeboude kaste, gasstoof, water en krag ingesluit gelee in Pionierspark. met eie braai area, skadunet parkering vir 1 motor geen troeteldiere onmiddelik beskikbaar.  7500.00 per  maand, plus deposito onderhandelbaar. Kontak  0812557723

Phone: 0812557723

Categories

Behuising - Woonstel

Search