admin
20-04-18 0 Hits

1 Slaapkamer woonstel te huur in Cimbebacia met oopplan kombuis, ingeboude kaste, 1 badkamer met balkon en onthaal area met ingeboude braai.
Huur: N$ 6500.00 per maand met Water, Krag en vol DSTV ingesluit.
Skakel Derek by 081 293 4477 vir meer inligting

Phone: 081 293 4477

Categories

Behuising - Woonstel

Search