Aletta Brendell
29-03-18 0 Hits

Twee vertrek woonstel in erf te huur met kombuis en volledige badkamer, in Khomasdal beskikbaar vanaf 1 April 2018, vir N$5500 per maand.  Deposito ook betaalbaar. Water, elektrisiteit en alarm ingesluit.  Persone met sober gewoontes kan gerus skakel, 081 124 4709


Categories

Behuising - Woonstel

Search